EKSODUS 21:17
EKSODUS 21:17 Bybel vir almal (ABA)
“As iemand sy pa of ma vervloek, dan moet julle hom doodmaak.”
Deel
Lees EKSODUS 21EKSODUS 21:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy wat sy vader of moeder vloek, moet sekerlik gedood word.
Deel
Lees EKSODUS 21EKSODUS 21:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wie sy pa of ma vloek, moet doodgemaak word.
Deel
Lees EKSODUS 21EKSODUS 21:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie sy vader of moeder vervloek, moet beslis sterf.
Deel
Lees EKSODUS 21EKSODUS 21:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy wat sy vader of sy moeder vloek, moet sekerlik gedood word.
Deel
Lees EKSODUS 21