EKSODUS 21:15
EKSODUS 21:15 Bybel vir almal (ABA)
“As iemand sy pa of sy ma slaan, dan moet julle hom doodmaak.
Deel
Lees EKSODUS 21EKSODUS 21:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy wat sy vader of moeder slaan, moet sekerlik gedood word.
Deel
Lees EKSODUS 21EKSODUS 21:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wie aan sy pa of ma slaan, moet doodgemaak word.
Deel
Lees EKSODUS 21EKSODUS 21:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie sy vader of moeder slaan, moet beslis sterf.
Deel
Lees EKSODUS 21