EKSODUS 21:13
EKSODUS 21:13 Bybel vir almal (ABA)
As hy per ongeluk die man doodgeslaan het en hy het nie planne gemaak om dit te doen nie, dan mag hy vlug na 'n plek wat Ek vir jou sal wys.
EKSODUS 21:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar as hy dit daar nie op toegelê het nie, maar God dit sy hand laat ontmoet het, dan sal Ek jou 'n plek aanwys waarheen hy kan vlug.
EKSODUS 21:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy wat dit onopsetlik gedoen het deurdat God dit met hom laat gebeur het, kan vlug na 'n plek toe wat Ek vir jou sal aanwys.
EKSODUS 21:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar as hy dit nie beplan het nie, en God dit beskik het dat hy 'n hand daarin het, dan sal Ek vir julle 'n plek aanwys waarheen hy kan vlug.
EKSODUS 21:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as iemand nie loer nie, maar God gee hom in sy hand; dan sal Ek vir jou 'n plek aanwys waarheen hy sal vlug.