EKSODUS 21:10
EKSODUS 21:10 Bybel vir almal (ABA)
As hy later 'n ander vrou vir homself neem, dan moet hy nog altyd kos en klere gee vir die vrou wat 'n slavin was en hy moet by haar slaap.
Deel
Lees EKSODUS 21EKSODUS 21:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
as hy vir hom 'n ander een neem, mag hy haar voedsel, haar klere en haar huweliksgemeenskap nie verminder nie.
Deel
Lees EKSODUS 21EKSODUS 21:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
As die eienaar 'n ander vrou vat, mag hy die byvrou haar kos, klere en huweliksreg nie ontsê nie.
Deel
Lees EKSODUS 21EKSODUS 21:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As hy vir hom 'n ander vrou neem, mag hy haar kos, haar klere en omgang met haar nie verminder nie.
Deel
Lees EKSODUS 21EKSODUS 21:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As hy vir hom 'n ander vrou neem; haar voedsel, haar klere en haar plig om te trou, mag hy nie verminder nie.
Deel
Lees EKSODUS 21