EKSODUS 20:26
EKSODUS 20:26 Bybel vir almal (ABA)
Julle mag nie met trappe opklim na my altaar nie, want dan kan die mense miskien onder julle klere inkyk.”
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jy mag ook nie met trappe na my altaar opklim nie, dat jou skaamte nie daarop ontbloot word nie.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Julle mag nie met trappies na my altaar toe opklim nie, sodat julle julle nie by my altaar ontbloot nie.”
Deel
Lees EKSODUS 20