EKSODUS 20:2
EKSODUS 20:2 Bybel vir almal (ABA)
“Ek is jou God die Here. Ek het jou uit Egipte gebring, uit die plek waar jy 'n slaaf was.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek is die HERE jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ek is die Here jou God wat jou uit Egipte, uit die plek van slawerny, bevry het.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Ek is die HERE jou God, wat jou uit Egipteland, uit die plek van slawerny, uitgelei het.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek is die HERE jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het.
Deel
Lees EKSODUS 20