YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EKSODUS 20:16

EKSODUS 20:16 Bybel vir almal (ABA)

“Jy mag nie leuens vertel oor ander mense nie.

Deel
Lees EKSODUS 20

EKSODUS 20:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie.

Deel
Lees EKSODUS 20

EKSODUS 20:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Jy mag nie vals getuienis teen 'n ander gee nie.

Deel
Lees EKSODUS 20

EKSODUS 20:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jy mag nie vals getuig teen jou naaste nie.

Deel
Lees EKSODUS 20

EKSODUS 20:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste gee nie.

Deel
Lees EKSODUS 20

EKSODUS 20:16 Die Boodskap (DB)

“Moenie vir ander mense lieg en hulle bedrieg nie.

Deel
Lees EKSODUS 20

EKSODUS 20:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moenie valse verklarings oor ander aflê nie.

Deel
Lees EKSODUS 20

EKSODUS 20:16

EKSODUS 20:16 AFR83EKSODUS 20:16 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's