EKSODUS 20:12
EKSODUS 20:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Behandel jou ouers met respek. Jy sal dan lank en gelukkig lewe in die land wat die HERE vir jou gee om in te bly.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:12 Bybel vir almal (ABA)
“Jy moet jou ouers respekteer, dan sal jy lank woon in die land wat jou God die Here vir jou gee.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die HERE jou God aan jou gee.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die Here jou God vir jou gee.
Deel
Lees EKSODUS 20