EKSODUS 2:1
EKSODUS 2:1 Bybel vir almal (ABA)
Daar was 'n man in Levi se familie. Hy het getrou met 'n vrou in dieselfde familie.
Deel
Lees EKSODUS 2EKSODUS 2:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN 'n man uit die huis van Levi het gegaan en 'n dogter van Levi geneem.
Deel
Lees EKSODUS 2EKSODUS 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Man uit die stam Levi was met 'n Levitiese meisie getroud.
Deel
Lees EKSODUS 2EKSODUS 2:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Man uit die familie van Levi het gegaan en 'n dogter van Levi as vrou geneem.
Deel
Lees EKSODUS 2EKSODUS 2:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En daar het 'n man uit die huis van Levi gegaan en 'n dogter van Levi as vrou geneem.
Deel
Lees EKSODUS 2