EKSODUS 19:12
EKSODUS 19:12 Die Boodskap (DB)
Jy moet ’n tou om die berg span om die volk van die berg af weg te hou. Jy moet vir hulle sê dat jy enigeen wat op die berg klim, sal doodmaak. Hulle mag selfs nie eens tot onder by die voet van die berg kom nie.
Deel
Lees EKSODUS 19EKSODUS 19:12 Bybel vir almal (ABA)
Maar jy moet vir die mense sê tot waar hulle mag gaan. Hulle mag nie teen die berg opgaan of aan sy kant raak nie. As iemand aan die berg raak, dan moet hy sterf.
Deel
Lees EKSODUS 19EKSODUS 19:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ook moet jy vir die volk 'n grens rondom aanwys en sê: Pas op dat julle nie op die berg klim of sy voet aanraak nie. Elkeen wat die berg aanraak, moet sekerlik gedood word.
Deel
Lees EKSODUS 19