EKSODUS 17:8
EKSODUS 17:8 Bybel vir almal (ABA)
Die Amalekiete het na Refidim gekom om oorlog te maak teen die Israeliete.
Deel
Lees EKSODUS 17EKSODUS 17:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DAAROP het Ámalek gekom om teen Israel by Ráfidim te veg.
Deel
Lees EKSODUS 17EKSODUS 17:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe die Amalekiete by Refidim teen Israel kom veg het
Deel
Lees EKSODUS 17EKSODUS 17:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe die Amalekiete kom om teen Israel te veg by Refidim
Deel
Lees EKSODUS 17EKSODUS 17:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het Amalek gekom en teen Israel in Rafidim geveg.
Deel
Lees EKSODUS 17