EKSODUS 16:34
EKSODUS 16:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Aäron het gedoen wat Moses vir hom gesê het. Hy het dit in die ark van die verbond gehou.
Deel
Lees EKSODUS 16EKSODUS 16:34 Bybel vir almal (ABA)
Aäron het dit neergesit voor die kis waarin die tien gebooie moet kom. Hy het dit gebêre soos die Here vir Moses gesê het.
Deel
Lees EKSODUS 16EKSODUS 16:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Soos die HERE Moses beveel het, so het Aäron dit voor die Getuienis neergesit om bewaar te word.
Deel
Lees EKSODUS 16EKSODUS 16:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aäron het dit voor die getuienis neergesit om dit in bewaring te hou soos die Here vir Moses beveel het.
Deel
Lees EKSODUS 16EKSODUS 16:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Soos die HERE Moses beveel het, het Aäron dit toe later voor die Getuienis geplaas vir bewaring.
Deel
Lees EKSODUS 16