EKSODUS 16:14
EKSODUS 16:14 Bybel vir almal (ABA)
Toe die dou weggaan, was daar iets soos stof op die grond in die woestyn. Dit was korrels en dit het gelyk soos ryp op die grond.
Deel
Lees EKSODUS 16EKSODUS 16:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En nadat die doulaag opgetrek het, het daar oor die woestyn iets gelê wat fyn en korrelrig was, fyn soos ryp op die grond.
Deel
Lees EKSODUS 16EKSODUS 16:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
en toe die wolk wegtrek, was die woestyn oortrek met fyn vlokkies soos ryp.
Deel
Lees EKSODUS 16