EKSODUS 14:7
EKSODUS 14:7 Bybel vir almal (ABA)
Hy het 600 goeie oorlogkarre geneem, al die oorlogkarre van Egipte. Daar was drie manne op elke oorlogkar.
EKSODUS 14:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het seshonderd uitgesoekte strydwaens geneem en al die ander strydwaens van Egipte, en die beste vegsmanne op elkeen daarvan.
EKSODUS 14:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het sy ses honderd beste strydwaens gevat, asook al die ander Egiptiese strydwaens, elkeen met 'n bemanning van drie.
EKSODUS 14:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het seshonderd uitgesoekte strydwaens geneem, asook al die ander strydwaens van Egipte, met 'n offisier op elkeen van hulle.
EKSODUS 14:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het seshonderd uitgesoekte strydwaens geneem en al die strydwaens van Egipte en owerstes oor elkeen van hulle.