EKSODUS 14:6
EKSODUS 14:6 Bybel vir almal (ABA)
Die farao het toe die perde voor sy oorlogkar ingespan en hy het sy soldate saam met hom geneem.
Deel
Lees EKSODUS 14EKSODUS 14:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop het hy sy strydwa ingespan en sy manskappe saam met hom geneem.
Deel
Lees EKSODUS 14EKSODUS 14:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die farao het sy strydwa laat inspan en sy leër saam met hom gevat.
Deel
Lees EKSODUS 14