EKSODUS 14:3
EKSODUS 14:3 Bybel vir almal (ABA)
Dan sal die farao dink die Israeliete het in die woestyn verdwaal.
Deel
Lees EKSODUS 14EKSODUS 14:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dan sal Farao van die kinders van Israel sê: Hulle is verdwaal in die land, die woestyn het hulle ingesluit.
Deel
Lees EKSODUS 14EKSODUS 14:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dan sal die farao dink die Israeliete het verdwaal en is deur die woestyn vasgekeer.
Deel
Lees EKSODUS 14EKSODUS 14:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die farao sal dan van die Israeliete dink, hulle dwaal verward rond in die land; die woestyn omsluit hulle.
Deel
Lees EKSODUS 14EKSODUS 14:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want Farao sal van die kinders van Israel sê: Hulle is verstrik in die land, die woestyn het hulle ingesluit.
Deel
Lees EKSODUS 14