EKSODUS 14:25
EKSODUS 14:25 Bybel vir almal (ABA)
Hy het die oorlogkarre se wiele laat uitval sodat die karre nie vorentoe kon beweeg nie. Toe sê die Egiptenaars: “Ons moet wegvlug van die Israeliete, want die Here veg vir hulle teen ons.”
EKSODUS 14:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het die wiele van hulle strydwaens laat insak en hulle met moeite laat voortgaan. Toe sê die Egiptenaars: Laat ons van Israel af wegvlug, want die HERE stry vir hulle teen die Egiptenaars.
EKSODUS 14:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het die wiele van hulle strydwaens laat uitval, sodat hulle skaars kon beweeg. Toe sê die Egiptenaars: “Ons moet wegkom van die Israeliete af, want die Here veg vir hulle teen Egipte.”
EKSODUS 14:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het die wiele van hulle strydwaens laat vasval, sodat hulle met moeite vorentoe kon beweeg. Toe sê die Egiptenare: “Ons moet van Israel af wegvlug, want die HERE self veg vir hulle teen Egipte.”
EKSODUS 14:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het hulle wawiele afgehaal, sodat hulle hulle swaar laat ry het, sodat die Egiptenaars gesê het: Laat ons vlug voor die aangesig van Israel; want die HERE veg vir hulle teen die Egiptenaars.