EKSODUS 14:2
EKSODUS 14:2 Bybel vir almal (ABA)
“Sê vir die Israeliete hulle moet omdraai en hulle moet hulle tente opslaan by Pi-Hagirot, tussen Migdol en die see. Hulle moet by Baäl-Sefon hulle tente opslaan by die see.
Deel
Lees EKSODUS 14EKSODUS 14:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sê aan die kinders van Israel dat hulle moet omdraai en laer opslaan voor Pi-Hágirot, tussen Migdol en die see. Reg teenoor Baäl-Sefon moet julle laer opslaan by die see.
Deel
Lees EKSODUS 14EKSODUS 14:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Beveel die Israeliete om weg te draai en kamp op te slaan naby Pi-Hagirot tussen Migdol en die see. Regoor Baäl-Sefon by die see moet julle kamp opslaan.
Deel
Lees EKSODUS 14