EKSODUS 14:15
EKSODUS 14:15 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir Moses gesê: “Hoekom bid jy tot My en vra dat Ek julle moet help? Sê vir die Israeliete hulle moet aanhou loop.
Deel
Lees EKSODUS 14EKSODUS 14:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe vra die HERE vir Moses: Wat roep jy na My? Sê aan die kinders van Israel dat hulle moet wegtrek.
Deel
Lees EKSODUS 14EKSODUS 14:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het die Here vir Moses gesê: “Waarom roep julle so benoud na My? Sê vir die Israeliete hulle moet verder trek.
Deel
Lees EKSODUS 14EKSODUS 14:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het vir Moses gesê: “Wat roep jy na My? Praat met die Israeliete, sodat hulle verder trek.
Deel
Lees EKSODUS 14EKSODUS 14:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die HERE vir Moses: Waarom roep jy na My? spreek met die kinders van Israel dat hulle vorentoe moet trek.
Deel
Lees EKSODUS 14