EKSODUS 1:7
EKSODUS 1:7 Bybel vir almal (ABA)
Die Israeliete was vrugbaar, hulle het baie geword. Hulle het 'n baie groot volk geword, die land het vol Israeliete geword.
Deel
Lees EKSODUS 1EKSODUS 1:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die kinders van Israel was vrugbaar en het baie geword, en hulle het vermeerder en buitengewoon magtig geword, sodat die land vol was van hulle.
Deel
Lees EKSODUS 1EKSODUS 1:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Israeliete was vrugbaar en het vermeerder. Hulle het baie geword, so baie dat die land vol was van hulle.
Deel
Lees EKSODUS 1