EKSODUS 1:5
EKSODUS 1:5 Bybel vir almal (ABA)
Jakob het 70 afstammelinge gehad. Josef was al klaar in Egipte toe hulle daar gekom het.
Deel
Lees EKSODUS 1EKSODUS 1:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En al die siele wat uit Jakob se lende voortgekom het, was sewentig siele. Maar Josef was in Egipte.
Deel
Lees EKSODUS 1EKSODUS 1:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jakob het sewentig afstammelinge gehad. Josef was toe al in Egipte.
Deel
Lees EKSODUS 1EKSODUS 1:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar was altesaam sewentig persone wat direk van Jakob afgestam het. Josef was toe reeds in Egipte.
Deel
Lees EKSODUS 1EKSODUS 1:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En al die siele wat uit die lendene van Jakob uitgekom het, was sewentig siele, want Josef was al in Egipte.
Deel
Lees EKSODUS 1