EKSODUS 1:1
EKSODUS 1:1 Bybel vir almal (ABA)
Hier is die name van Jakob se seuns wat saam met hom na Egipte gekom het. Elke seun se huisgesin het saam met hom gekom
Deel
Lees EKSODUS 1EKSODUS 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN dit is die name van die seuns van Israel wat in Egipte gekom het; saam met Jakob het hulle gekom, elkeen met sy huisgesin
Deel
Lees EKSODUS 1EKSODUS 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hier volg die name van die Israeliete wat saam met Jakob na Egipte toe gekom het, elkeen met sy gesin
Deel
Lees EKSODUS 1