ESTER 9:7 – Vergelyk alle weergawes
ESTER 9:7 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hulle het ook die tien seuns van Haman die seun van Hammedata, Parsandata, Dalfon, Aspata
Deel
ESTER 9 NLVESTER 9:7-10 DB (Die Boodskap)
Onder hulle was die tien seuns van Haman, die seun van Hammedata, die vyand van die Jode: Parsandata, Dalfon, Aspata, Porata, Adalja, Aridata, Parmasta, Arisai, Aridai en Wajesata. Maar die Jode het nie hierdie mense se besittings gevat nie.
Deel
ESTER 9 DBESTER 9:7-10 ABA (Bybel vir almal)
Hulle het ook die tien seuns van Haman doodgemaak. Die seuns was Parsandata, Dalfon, Aspata, Porata, Adalja, Aridata, Parmasta, Arisai, Aridai en Wajesata. Haman was die seun van Hammedata, hy was die vyand van die Judeërs. Maar die Judeërs het nie hulle vyande se goed vir hulleself gevat nie.
Deel
ESTER 9 ABAESTER 9:7 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het ook Parsandata en Dalfon en Aspata
Deel
ESTER 9 AFR20ESTER 9:7 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Parshandatha en Dalfon en Aspata
Deel
ESTER 9 CAB23