ESTER 9:6 – Vergelyk alle weergawes
ESTER 9:6 AFR83 (Afrikaans 1983)
In die vestingstad Susan het die Jode vyf honderd man doodgemaak.
ESTER 9:6 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En in die vesting Susan het die Jode vyfhonderd man gedood en uitgeroei
ESTER 9:6 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
In die hoofstad Susan het die Jode 500 mense doodgemaak.
ESTER 9:6 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
In die vestingstad Susan het die Jode vyfhonderd mense doodgemaak en uitgewis.
ESTER 9:6 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En in die paleis Susan het die Jode vyf honderd man gedood en vernietig.