ESTER 4:13
ESTER 4:13 Bybel vir almal (ABA)
en toe het Mordegai gesê hulle moet vir Ester antwoord en sê: “Jy moenie dink dat jy vry sal wegkom omdat jy in die koning se huisgesin is nie, jy sal saam met die ander Judeërs sterf.
Deel
Lees ESTER 4ESTER 4:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop sê Mórdegai dat hulle Ester moes antwoord: Verbeel jou nie dat jy alleen uit al die Jode in die huis van die koning sal vrykom nie.
Deel
Lees ESTER 4ESTER 4:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
en hy het haar geantwoord: “Moenie dink net jy van al die Jode sal vrykom omdat jy in die koning se paleis is nie.
Deel
Lees ESTER 4