Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

ESTER 4:12 – Vergelyk alle weergawes

ESTER 4:12 AFR83 (Afrikaans 1983)

Die boodskap van Ester is aan Mordegai oorgedra

ESTER 4:12 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En hulle het die woorde van Ester aan Mórdegai meegedeel.

ESTER 4:12 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Ester se woorde is aan Mordegai oorgedra.

ESTER 4:12 DB (Die Boodskap)

Toe Mordegai Ester se boodskap ontvang

ESTER 4:12 ABA (Bybel vir almal)

Hulle het vir Mordegai vertel wat Ester gesê het

ESTER 4:12 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Toe Ester se woorde aan Mordegai oorgedra is

ESTER 4:12 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En hulle het aan Mordegai Ester se woorde vertel.