ESTER 3:11
ESTER 3:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Jy kan maar die geld vir jouself hou,” het die koning gesê, “maar maak met hierdie volk soos jy wil.”
Deel
Lees ESTER 3ESTER 3:11 Bybel vir almal (ABA)
Die koning het vir Haman gesê: “Jy mag die silwer hou, en jy mag met daardie volk doen wat jy wil.”
Deel
Lees ESTER 3ESTER 3:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die koning het aan Haman gesê: Die silwer word jou geskenk; ook die volk, om daarmee te doen soos goed is in jou oë.
Deel
Lees ESTER 3ESTER 3:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
en sê vir hom: “Die silwer kan jy maar hou en met die volk kan jy maak wat jy wil.”
Deel
Lees ESTER 3ESTER 3:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die koning het vir Haman gesê: “Die silwer word aan jou gegee, en maak met die volk soos dit goed is in jou oë.”
Deel
Lees ESTER 3