ESTER 10:1
ESTER 10:1 Bybel vir almal (ABA)
Koning Ahasveros het die mense in die land en op die eilande vir hom laat werk.
Deel
Lees ESTER 10ESTER 10:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DAARNA het koning Ahasvéros 'n belasting op die land en op die kuslande van die see gelê.
Deel
Lees ESTER 10ESTER 10:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Koning Ahasveros het die vasteland sowel as die eilande dwangarbeid laat doen.
Deel
Lees ESTER 10ESTER 10:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Koning Ahasveros het belasting ingestel in die hele land en die eilande van die see.
Deel
Lees ESTER 10ESTER 10:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En koning Ahasveros het belasting op die land en op die eilande van die see gelê.
Deel
Lees ESTER 10