EFESIËRS 5:8
EFESIËRS 5:8 Bybel vir almal (ABA)
Voorheen was julle soos mense wat in die donker lewe, maar nou behoort julle aan die Here en nou is julle in die lig. Daarom moet julle lewe soos mense wat in die lig lewe.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want vroeër was julle duisternis, maar nou is julle lig in die Here — wandel soos kinders van die lig.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig.
Deel
Lees EFESIËRS 5