EFESIËRS 5:7
EFESIËRS 5:7 Bybel vir almal (ABA)
Daarom moet julle nie saam met hulle slegte dinge doen nie.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met sulke mense moet julle niks te doen hê nie.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moet dus nie deel van hulle wees nie.
Deel
Lees EFESIËRS 5