EFESIËRS 5:4
EFESIËRS 5:4 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie lelike en dom dinge sê en slegte dinge oor ander mense sê nie. Mense wat aan Christus behoort, doen nie dit nie. Wanneer julle praat, dan moet dit net wees om vir God dankie te sê.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
ook nie gemeenheid en dwase of lawwe praatjies wat nie pas nie, maar liewer danksegging.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Growwe, ligsinnige of vuil praatjies pas nie by julle nie; nee, dank aan God pas by julle.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
ook nie van skandelikhede en dwase of lawwe praatjies, wat alles onvanpas is nie, maar eerder van danksegging.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geen vuilheid of dwase praatjies of grappies wat nie gerieflik is nie, maar eerder danksegging.
Deel
Lees EFESIËRS 5