EFESIËRS 5:25
EFESIËRS 5:25 Bybel vir almal (ABA)
Mans, julle moet lief wees vir julle vroue, soos Christus lief is vir die kerk. Christus het gesterf sodat die kerk kan lewe.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mans, julle moet julle vrouens liefhê soos Christus die kerk liefgehad en sy lewe daarvoor afgelê het.
Deel
Lees EFESIËRS 5