EFESIËRS 5:24 - Compare All Versions

EFESIËRS 5:24 ABA (Bybel vir almal)

Maar die kerk dien vir Christus, en so moet die vroue ook altyd hulle mans dien.

EFESIËRS 5:24 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Maar soos die gemeente aan Christus onderdanig is, so moet die vroue dit ook in alles aan hul eie mans wees.

EFESIËRS 5:24 AFR83 (Afrikaans 1983)

Soos die kerk aan Christus onderdanig is, moet die vrouens in alles aan hulle mans onderdanig wees.

EFESIËRS 5:24 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Maar soos die kerk onderdanig is aan Christus, so ook moet die vroue in alle opsigte aan hulle mans onderdanig wees.

EFESIËRS 5:24 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Daarom, soos die gemeente aan Christus onderdanig is, so moet die vroue in alles aan hulle eie mans wees.

EFESIËRS 5:24 DB (Die Boodskap)

Soos die kerk dus die leiding van Christus aanvaar, so moet die vrou ook haar man se leiding in alles aanvaar.

EFESIËRS 5:24 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Soos die kerk aan Christus onderdanig is, moet julle, vroue, in alles elkeen aan julle eie man onderdanig wees.