EFESIËRS 5:23
EFESIËRS 5:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
omdat die man die hoof is van die vrou, soos Christus ook hoof is van die •kerk; Hy is Verlosser van die liggaam.
EFESIËRS 5:23 Bybel vir almal (ABA)
want die man is die hoof van sy vrou, soos Christus die hoof van die kerk is. Die kerk is Christus se liggaam en Hy het die kerk gered.
EFESIËRS 5:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die man is die hoof van die vrou, soos Christus ook Hoof is van die gemeente; en Hy is die Verlosser van die liggaam.
EFESIËRS 5:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die man is die hoof van die vrou, soos Christus die hoof van die kerk is. Christus is ook die Verlosser van die liggaam, sy kerk.
EFESIËRS 5:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die man is die hoof van die vrou, net soos Christus die Hoof van die gemeente is, en Hy is die Verlosser van die liggaam.