YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EFESIËRS 5:21

EFESIËRS 5:21 Bybel vir almal (ABA)

Julle respekteer vir Christus, daarom moet julle mekaar dien.

Deel
Lees EFESIËRS 5

EFESIËRS 5:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en aan mekaar onderdanig is in die vrees van God.

Deel
Lees EFESIËRS 5

EFESIËRS 5:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wees uit eerbied vir Christus aan mekaar onderdanig.

Deel
Lees EFESIËRS 5

EFESIËRS 5:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wees onderdanig aan mekaar, uit ontsag vir •Christus.

Deel
Lees EFESIËRS 5

EFESIËRS 5:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Onderwerp julle aan mekaar in die vrees van God.

Deel
Lees EFESIËRS 5

EFESIËRS 5:21 Die Boodskap (DB)

Omdat julle soveel respek vir Christus het, moet die een nie dink hy is beter of belangriker as die ander nie. Elkeen moet bereid wees om dáár te wees vir die ander een.

Deel
Lees EFESIËRS 5

EFESIËRS 5:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat julle respek het vir Christus, moet julle aan mekaar onderdanig wees.

Deel
Lees EFESIËRS 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's