EFESIËRS 5:19
EFESIËRS 5:19 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet sing wanneer julle bymekaar is, julle moet psalms en gesange en ander liedere sing. Julle moet sing en julle moet die Here prys met julle hele hart.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Spreek onder mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere; en sing en psalmsing in julle hart tot eer van die Here
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
en sing onder mekaar psalms, lofgesange en ander geestelike liedere; sing met julle hele hart tot eer van die Here.
Deel
Lees EFESIËRS 5