EFESIËRS 5:18
EFESIËRS 5:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Moenie dronk word van wyn nie — daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:18 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie wyn drink en dronk word nie, want dan doen julle verkeerde en slegte dinge. Nee, julle moet altyd doen wat die Heilige Gees wil hê julle moet doen.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moet julle nie aan drank te buite gaan nie; daarmee gaan losbandigheid gepaard. Nee, laat die Gees julle vervul
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En moenie deur wyn bedwelm raak nie; daardeur ontstaan losbandigheid. Inteendeel: Word vervul deur die Gees
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En moenie dronk word van wyn nie; maar word met die Gees vervul
Deel
Lees EFESIËRS 5