EFESIËRS 5:16
EFESIËRS 5:16 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet elke minuut reg gebruik, elke minuut wat julle lewe, want dit is nou die tyd wanneer mense slegte dinge doen.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en koop die tyd uit, omdat die dae boos is.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd.
Deel
Lees EFESIËRS 5