EFESIËRS 4:8
EFESIËRS 4:8 Bybel vir almal (ABA)
Daarom lees ons in die Ou Testament: Hy het opgegaan na die hemel en Hy het gevangenes saamgeneem, Hy het vir die mense presente gegee.
EFESIËRS 4:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom sê Hy: Toe Hy opgevaar het in die hoogte, het Hy die gevangenes gevange geneem en gawes aan die mense gegee.
EFESIËRS 4:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom sê die Skrif: “Toe Hy na die hoogte opgevaar het, het Hy krygsgevangenes saamgeneem en gawes aan die mense gegee.”
EFESIËRS 4:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom staan daar: “Toe Hy opgevaar het na bo, het Hy krygsgevangenes weggevoer; Hy het gawes aan die mense gegee.”
EFESIËRS 4:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom sê Hy: Toe Hy opgevaar het na die hoogte, het Hy gevangenes gevange geneem en geskenke aan die mense gegee.