EFESIËRS 4:26
EFESIËRS 4:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Word toornig en moenie sondig nie; laat die son nie ondergaan oor julle toorn nie
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:26 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer julle kwaad word, dan moet julle nie sonde doen nie. Wanneer julle kwaad is vir mekaar, dan moet julle ophou om kwaad te wees voordat dit donker word.
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
As julle kwaad word, moenie sondig nie, en moenie 'n dag kwaad afsluit nie.
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:26 Die Boodskap (DB)
As jy vir iemand kwaad word, moet jy niks doen waaroor God skaam sal kry nie. Moet ook nie gaan slaap terwyl jy nog vir iemand kwaad is nie.
Deel
Lees EFESIËRS 4