EFESIËRS 4:23
EFESIËRS 4:23 Bybel vir almal (ABA)
Maar julle het geleer dat julle anders moet dink en nuwe mense moet word.
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en dat julle vernuwe moet word in die gees van julle gemoed
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle moet eerder in die aard van julle denke vernuwe word.
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En word vernuwe in die gees van julle gemoed
Deel
Lees EFESIËRS 4