EFESIËRS 4:22
EFESIËRS 4:22 Bybel vir almal (ABA)
Julle het geleer dat julle moet ophou om te lewe soos julle voorheen gelewe het. Toe was julle sleg en julle het die slegte dinge gedoen wat julle graag wou doen.
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
dat julle, wat die vorige lewenswandel betref, die oue mens moet aflê wat deur die begeerlikhede van die verleiding te gronde gaan
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word.
Deel
Lees EFESIËRS 4