EFESIËRS 4:20 - Compare All Versions

EFESIËRS 4:20 ABA (Bybel vir almal)

Maar julle het vir Christus leer ken en toe het julle geleer dat al daardie dinge verkeerd is.

EFESIËRS 4:20 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Maar julle het Christus nie so leer ken nie

EFESIËRS 4:20 AFR83 (Afrikaans 1983)

Maar dit is nie hoe julle Christus leer ken het nie.

EFESIËRS 4:20 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Maar julle het •Christus nie so leer ken nie.

EFESIËRS 4:20 DB (Die Boodskap)

Julle het Christus egter nie so leer ken nie.

EFESIËRS 4:20 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Maar dis nie hoe julle Christus leer ken het nie!