YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EFESIËRS 4:2

EFESIËRS 4:2 Bybel vir almal (ABA)

Julle moenie hoogmoedig wees en gou kwaad word nie. Julle moet geduldig wees, julle moet mekaar vergewe omdat julle lief is vir mekaar.

Deel
Lees EFESIËRS 4

EFESIËRS 4:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra

Deel
Lees EFESIËRS 4

EFESIËRS 4:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde.

Deel
Lees EFESIËRS 4

EFESIËRS 4:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

deur mekaar met volkome nederigheid en saggeaardheid, en met geduld in liefde te verdra

Deel
Lees EFESIËRS 4

EFESIËRS 4:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra

Deel
Lees EFESIËRS 4

EFESIËRS 4:2 Die Boodskap (DB)

Moenie voor op die wa wees nie en behandel ander mense so dat dit vir hulle lekker is om by julle te wees. As iemand jou kwaad maak of irriteer, beheer jouself deur steeds mooi teenoor hom op te tree. Laat liefde julle lojaal teenoor mekaar hou, ook wanneer julle voel julle het nou vir eers genoeg van mekaar gehad.

Deel
Lees EFESIËRS 4

EFESIËRS 4:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Met totale beskeidenheid en sagmoedigheid, ja, met geduld moet julle mekaar in liefde verdra.

Deel
Lees EFESIËRS 4

EFESIËRS 4:2

EFESIËRS 4:2 AFR83EFESIËRS 4:2 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's