EFESIËRS 3:5
EFESIËRS 3:5 Bybel vir almal (ABA)
God het nou sy Gees gestuur om dit vir sy gewyde apostels en profete te bring. Hy het die boodskap nie so gestuur vir die mense wat voorheen gelewe het nie.
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat in ander tye aan die mensekinders nie bekend gemaak is nie soos dit nou aan sy heilige apostels en profete geopenbaar is deur die Gees, naamlik
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nog nooit tevore in die geskiedenis is die geheimenis aan die mensdom bekend gemaak soos God dit nou deur die Gees aan sy heilige apostels en profete geopenbaar het nie.
Deel
Lees EFESIËRS 3