YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EFESIËRS 2:8

EFESIËRS 2:8 Bybel vir almal (ABA)

Ja, God het julle gered omdat Hy baie goed is vir julle, julle wat in Christus glo. Julle het julle nie self gered nie. Nee, Gód het julle gered, Hý was so goed vir julle.

Deel
Lees EFESIËRS 2

EFESIËRS 2:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God

Deel
Lees EFESIËRS 2

EFESIËRS 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is 'n gawe van God.

Deel
Lees EFESIËRS 2

EFESIËRS 2:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want uit genade is julle verlos, deur geloof. En juis dit kom nie uit julle self nie; dit is die gawe van God.

Deel
Lees EFESIËRS 2

EFESIËRS 2:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want uit genade is julle gered, deur die geloof; en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God.

Deel
Lees EFESIËRS 2

EFESIËRS 2:8 Die Boodskap (DB)

Vra julle waarom julle nou juis gered is? Wel, dit is omdat God so goed is en julle Jesus so vertrou.

Deel
Lees EFESIËRS 2

EFESIËRS 2:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is mos dié genade wat julle verlos het deurdat julle tot geloof gekom het. En julle verlossing kom nie uit julleself nie, maar is ’n gawe van God.

Deel
Lees EFESIËRS 2

EFESIËRS 2:8

EFESIËRS 2:8 AFR83EFESIËRS 2:8 AFR83EFESIËRS 2:8 AFR83EFESIËRS 2:8 AFR83EFESIËRS 2:8 AFR83EFESIËRS 2:8 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's