EFESIËRS 2:5
EFESIËRS 2:5 Bybel vir almal (ABA)
Ons was geestelik dood, want ons het verkeerde dinge gedoen. Maar God het vir Christus weer laat lewe, en so het Hy ons laat lewe. Julle moet onthou God het julle gered omdat Hy goed is vir julle.
Deel
Lees EFESIËRS 2EFESIËRS 2:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus — uit genade is julle gered
Deel
Lees EFESIËRS 2EFESIËRS 2:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as gevolg van ons oortredings, saam met Christus lewend gemaak. Uit genade is julle gered!
Deel
Lees EFESIËRS 2