EFESIËRS 2:17
EFESIËRS 2:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Hy gekom het, het Hy die goeie boodskap van vrede gebring: vrede vir julle wat ver van God was, vrede ook vir dié wat naby was.
EFESIËRS 2:17 Bybel vir almal (ABA)
Christus het kom sê daar is nou vrede vir julle wat ver van God was en daar is vrede vir die Jode wat naby God was.
EFESIËRS 2:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het die evangelie van vrede kom verkondig aan julle wat ver was en aan die wat naby was
EFESIËRS 2:17 Die Boodskap (DB)
Jesus het die goeie boodskap gebring dat daar vrede in die wêreld gekom het. Die vrede is nie net bedoel vir die klompie Jode wat naby aan God geleef het nie, maar ook vir almal in die wêreld wat vir baie jare so ver van God af was dat hulle niks van Hom geweet het nie.