EFESIËRS 2:13
EFESIËRS 2:13 Bybel vir almal (ABA)
Maar nou het julle naby God gekom, julle wat voorheen ver van Hom was. Christus Jesus het vir julle gesterf en Hy het julle naby God gebring.
Deel
Lees EFESIËRS 2EFESIËRS 2:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar nou in Christus Jesus het julle wat vroeër ver was, naby gekom deur die bloed van Christus.
Deel
Lees EFESIËRS 2EFESIËRS 2:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar nou is julle een met Christus Jesus. Julle wat vroeër ver van God gelewe het, het nou naby gekom deur die bloed van Christus.
Deel
Lees EFESIËRS 2EFESIËRS 2:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar nou, in Christus Jesus, het julle, wat destyds ver weg was, naby gekom deur die bloed van Christus.
Deel
Lees EFESIËRS 2EFESIËRS 2:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar nou in Christus Jesus is julle wat soms ver was, naby gemaak deur die bloed van Christus.
Deel
Lees EFESIËRS 2