EFESIËRS 1:8
EFESIËRS 1:7-8 Bybel vir almal (ABA)
Die bloed van Christus het gevloei, en Hy het gesterf. So het God ons vrygemaak en ons sondes vergewe. God was baie goed vir ons. Ja, Hy was baie baie goed vir ons. Hy het vir ons al die wysheid en die kennis gegee.
Deel
Lees EFESIËRS 1EFESIËRS 1:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat Hy oorvloedig aan ons bewys het in alle wysheid en verstand
Deel
Lees EFESIËRS 1EFESIËRS 1:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
wat Hy in al sy wysheid en insig so oorvloedig aan ons geskenk het.
Deel
Lees EFESIËRS 1EFESIËRS 1:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
wat Hy oorvloedig aan ons geskenk het, saam met alle wysheid en insig.
Deel
Lees EFESIËRS 1EFESIËRS 1:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarin Hy oorvloedig is teenoor ons in alle wysheid en verstand
Deel
Lees EFESIËRS 1